NGKHQ - NG Kerk Hartbeesspruit - Queenswood

Teken hier in vir ons weeklikse nuusbrief

Kry elk week 'n dagstukkie saam met die jongste nuus uit die gemeente

So lyk dissipel 13...

  • Photo Title 1
  • Photo Title 2
  • Photo Title 3
  • Photo Title 4
  • Photo Title 5
banner logo.jpg

Welkom By NGKHQ se webtuiste

Dissipel 13

E-mail Print PDF

Die gemeente se “tema” vir die nuwe jaar – 2010.

Miskien bietjie ‘n vreemde tema...? Dissipel 13.

Eintlik gaan dit nie oor “ ‘n gemeente se tema” nie. So iets kan mens op ‘n plakkaat druk of op ‘n kalender. Dit kan net daar bly. Of dit kan die “die gemeente” se tema bly. Dus gaan dit nie eintlik om ‘n jaartema nie. Miskien is die hele ding van “Dissipel 13” eintlik ‘n herinnering, ‘n stelling en ‘n vraag.

Read more...
 

Soek in die webwerf

Vind meer uit oor...

You are here: Home/Tuis

Uit die Woord

Gee jou mening...

Moet die weeklikse nuusbrief voort bestaan?